24 Mei 2019 Niks gewurm nie!

24 Mei 2019 Niks gewurm nie!

di Charl
1 0 27 giorni fa
Niks gewurm nie! Hoe ek en jy oor onsself voel, gaan tot 'n baie groot mate bepaal hoe ons gaan lewe, hoe ons teenoor ander gaan optree en ook hoe ons ander mense gaan hanteer en sien. Jesus het nie verniet daardie stukkie by die samevatting van die wet gevoeg, van; "soos jouself nie!" In die begin daarvan om myself te sien soos wat God my sien begin die lewe as Koningskind vir my in die Vaderhuis.

Autore

Seguici su Facebook

Copyright 2019 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto